Vrien­din steel glo haar naam en be­drieg

Beeld - - Nuus -

’n Vrou van M­pu­ma­lan­ga moet dui­sen­de ran­de op­dok na­dat haar vrien­din na be­we­ring haar naam en kwa­li­fi­ka­sies ge­bruik het om werk te kry, geld te leen en kle­re op skuld te koop.

Son­to Ng­we­nya (38) van Volks­rust het haar CV in 2007 aan haar vrien­din Ja­bhi­le M­ba­tha ge­gee en ge­vra dat sy na­mens haar aan­soek doen om werk. Sy ver­moed M­ba­tha het die kon­tak­be­son­der­he­de op die CV ver­vang.

M­ba­tha het glo die pos aan­vaar wat T­he­be Ya Bop­he­lo Ng­we­nya aan­ge­bied het. By die werk is sy as Son­to aan­ge­spreek.

Sy het glo on­der meer ’n le­ning van R20 000 in Ng­we­nya se naam aan­ge­gaan.

Sy is in heg­te­nis ge­neem. Die po­li­sie het die saak teen haar la­ter te­rug­ge­trek om­dat hul­le Ng­we­nya glo nie kon op­spoor nie, maar dit is nou her­o­pen.

Ng­we­nya sê sy het eers in 2014 be­sef sy is diep in die skuld toe sy haar IRP5-vorm by die Suid-A­fri­kaan­se In­kom­ste­diens (SAID) in­ge­dien het. “Hul­le het ge­vra hoe ek in M­pu­ma­lan­ga en in Gau­teng kan werk.”

– Ren­eil­we Dhludhlu

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.