Sta­king by die­re­tuin in P­re­to­ria ver­by

Beeld - - Nuus -

Die sta­king van wer­kers van die Na­si­o­na­le Die­re­tuin in P­re­to­ria wat le­de is van die Na­ti­o­nal Tra­de U­ni­on Con­gress (NTUC) is ver­by.

Die so­wat 120 werk­ne­mers gaan van­dag te­rug­keer werk toe, sê die die­re­tuin in ’n ver­kla­ring.

Die sta­king het op 8 Ju­lie be­gin en ’n oor­een­koms is gis­ter be­reik.

Die be­son­der­he­de van die oor­een­koms gaan nie met nie­sta­ken­de wer­kers en an­der be­spreek word nie.

Die Na­si­o­na­le Die­re­tuin het le­de van die pu­bliek en vry­wil­li­gers wat daar kom help het, be­dank vir hul on­der­steu­ning ge­du­ren­de die sta­king.

– Jackie Kru­ger

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.