‘Ska­de kan lang­du­rig wees’

Beeld - - Nuus -

Em­ma Sad­leir, ’n me­di­a­reg­ken­ner wat in so­si­a­le me­dia spe­si­a­li­seer, het vroe­ër van­jaar in ’n toe­spraak op die NWU se Pot­chef­stroom­kam­pus gewaarsku so­dra jy e­nig­iets op plat­forms soos Facebook, T­wit­ter, In­sta­gram en selfs W­hat­sApp­groe­pe deel, is dit in die o­pen­ba­re do­mein.

Dan geld die­self­de re­ëls ten op­sig­te van haat­spraak en las­ter as in ge­druk­te me­dia.

“Al vee jy iets bin­ne se­kon­des ná pla­sing uit, kon ie­mand dit reeds ge­deel het. Die in­houd bly vir al­tyd op die in­ter­net,” sê Sad­leir.

“Die ska­de aan jou re­pu­ta­sie kan lang­du­rig wees. So­dra jy in­houd pro­du­seer wat slegs een an­der mens sien, is dit wet­lik ge­spro­ke o­pen­baar en straf­baar.”

Die be­wy­se (teen hom) het nie werk­lik die voort­set­ting van ’n tug­ver­hoor ge­reg­ver­dig nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.