Spaar die ar­me bo­me en strui­ke

Beeld - - Kommentaar - Pie­ter, Be­la­Be­la (Warm­bad)

Li­net­te Re­tief (“Mooi tuin – son­der wa­ter”, Huis­gids, 15.07) haal Co­lin P­riem aan waar hy se­ke­re aan­be­ve­lings doen oor wa­ter­be­spa­ring.

Met een van sy wen­ke kan ek net een­vou­dig nie saam­stem nie, naam­lik dat al­le plan­te be­hoor­lik ge­snoei moet word om so­doen­de ver­dam­ping te ver­min­der.

Bla­re aan ’n boom lyk nie net prag­tig nie, maar sorg tog ook vir ska­du op die grond wat ver­dam­ping be­perk.

Ver­der vorm die val­len­de bla­re ook ’n dek­laag wat ver­dam­ping be­perk, maar wat ver­der guns­ti­ge toe­stan­de skep vir erd­wurms en mil­joe­ne mi­kro-or­ga­nis­mes wat op hul beurt die bla­re ver­werk tot kos­ba­re voed­sel vir die plan­te.

Se­ker die be­lang­rik­ste rol wat bla­re aan ’n boom speel, is die sui­we­ring van die wê­reld se be­soe­del­de lug en die vry­stel­ling van le­we­ge­wen­de suur­stof.

Nee, gooi weg die snoei­skêr en spaar die ar­me bo­me en strui­ke, be­waar el­ke blaar aan die boom wat elk op sy eie ’n skep­pings­won­der is en gun hul­le die kans om hul won­der­werk te vol­tooi.

Is snoei werk­lik ’n op­los­sing?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.