Nog baie din­ge in SA om oor te juig

Beeld - - Kommentaar - Al­bert, Pot­chef­stroom

Dan­kie, Max du P­reez, vir jou po­si­tie­we ru­briek (“Laat staan die swart­gal­lig­heid”, 18.07). Ek stem saam, ons moet po­si­tie­wer wees en elk­een moet sy deel doen en vol­uit le­we.

Ek was pas Jo­han­nes­burg en P­re­to­ria toe en was aan­ge­naam ver­ras oor die ge­tal bou­pro­jek­te – so­wel re­si­den­si­eel as sa­ke­kom­plek­se – wat in aan­bou is.

On­danks die ANC se bes­te po­gings om die land in die grond in te re­geer, is daar nog baie din­ge om oor po­si­tief te wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.