Da­dels of nie, lank le­we A­fri­kaans!

Beeld - - Kommentaar - Mi­chel­lé, Kloof­en­dal

Je­a­net­te van Cen­tu­ri­on, as ’n juf­frou wat A­fri­kaans vir gr. 11’s en 12’s on­der­rig, vind ek jou brief (18.07) steu­rend.

Ons pro­beer juis ons taal be­skerm en die mooi daar­van aan ons leer­ders o­pen­baar.

Ons taal het van die mooi­ste i­di­o­me en wan­neer die oor­sprong dui­de­lik is, vind hul­le dit baie in­te­res­sant!

A­fri­kaans is be­slis nié ’n taal waar­van da­dels sal kom nié!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.