Goeie Nuus

Waar­heid is ’n Per­soon

Beeld - - Middelblad - – S­te­phan Jou­bert

Ons praat soms van “die naak­te waar­heid”. Hoe­kom? Het ons dalk al so ge­woond ge­raak daar­aan om ons woor­de te be­dek met hal­we waar­he­de? Is ons bang vir die “rei­ne waar­heid”? Of is dit ook maar net ’n ge­yk­te uit­druk­king?

Hoe dit ook al sy, die term naak­te waar­heid, nu­da ve­ri­tas, stam van ’n Ro­mein­se fa­bel af wat ver­tel dat ter­wyl Waar­heid ie­wers ge­swem het, Leu­en toe Waar­heid se kle­re kom steel het. Toe het Waar­heid ge­kies om na­kend rond te loop eer­der as om die kle­re te dra wat Leu­en in ruil daar ag­ter­ge­laat het.

Waar­heid gaan nie kom­pro­mieë aan nie, want waar­heid en leu­ens is nie bu­re nie. Daar­om haat God leu­ens.

Maar ten diep­ste is sy waar­heid nie net iets wat ons praat nie; waar­heid is ’n Per­soon – Chris­tus. Waar­heid is re­la­si­o­neel. Ons leef van­uit sy waar­heid; daar­om praat ons dit ook. Ons leef in waar­heid en in­te­gri­teit voor God en an­der.

Leu­ens is die teen­deel van wie God is. Leu­ens is don­ker, de­struk­tief en ver­nie­ti­gend. Bly weg daar!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.