Vo­rie­fei­te

Beeld - - Middelblad -

▪ Die Voor­trek­kers is in 1931 in Bloem­fon­tein ge­stig en is van­jaar 86 jaar oud.

▪ Die af­ge­lo­pe ter­myn het die le­de­tal met 18,6% ge­groei.

▪ Jaar­liks word 40 veld­, see­, wa­te­ren woes­tyn­kam­pe op pro­vin­si­a­le vlak aan­ge­bied.

▪ Die Voor­trek­kers is ’n ge­ak­kre­di­teer­de op­lei­dings­in­stel­ling wat Se­ta­ge­ak­kre­di­teer­de kur­sus­se in a­von­tuur­fa­si­li­te­ring, spy­se­nie­ring, aan­bie­dings­vaar­dig­he­de en fi­nan­si­ë­le be­stuur aan­bied, as­ook kur­sus­se in span­han­te­ring, kul­tu­re­le lei­er­skap en be­stuur, en ver­ry­kings­kur­sus­se soos fo­to­gra­fie.

▪ Die Voor­trek­kers het ver­skeie pu­bli­ka­sies uit­ge­gee, soos Voor­trek­kers KOOK, ’n eie ma­te­ri­aal­reeks is ont­wik­kel en ’n aan­lyn win­kel, Vo­rie­môl, is ge­skep.

▪ Die af­ge­lo­pe ter­myn is 17 nu­we A­fri­ka­ner­mo­nu­men­te op­ge­rig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.