Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Je­sus het vir hom ge­sê: “Ek is die weg en die waar­heid en die le­we. – Joh. 14:6

Elk­een wat kwaad doen, haat im­mers die lig en kom nie na die lig toe nie, so­dat sy da­de nie aan die kaak ge­stel moet word nie. Maar wie vol­gens die waar­heid han­del, kom na die lig toe, so­dat dit dui­de­lik kan blyk dat sy da­de in ge­hoor­saam­heid aan God ge­doen is. – Joh. 3:20, 21

. . . die waar­heid sal jul­le vry maak. – Joh. 8:32

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.