Die 3 e­le­men­te

Beeld - - Sake -

▪ Be­drog: Dit is die op­set­li­ke wan­voor­stel­ling van fei­te. Dit sluit in vals ei­se, ei­se vir pro­se­du­res wat nie ge­doen is nie of ’n erns­ti­ge oor­dry­wing van die pro­se­du­res wat wel ge­doen is.

▪ Mis­bruik: Dit is op­tre­de wat stry­dig is met goeie me­die­se prak­tyk, by­voor­beeld wins­be­jag.

“Daar is ver­skaf­fers wat toe­stel­le teen lae kos­te koop en dit aan me­die­se fond­se teen wins­mar­ges van 500% tot 600% ver­skaf.”

▪ Ver­mor­sing: Dit is uit­ga­wes aan ar­ti­kels wat nie ’n werk­li­ke kli­nie­se voor­deel het nie.

Dit is soos wan­neer pa­si­ën­te el­ke twee­de jaar ’n nu­we bril kry een­vou­dig om­dat die voor­deel be­skik­baar is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.