Su­per­mis­oes!

Dít steek ag­ter Bul­le se . . .

Beeld - - Sport - Co­bus Claas­sen

Die Bul­le se Su­per­reeks het met so­veel be­lof­te be­gin, maar het uit­ein­de­lik op ’n su­per-mis­oes uit­ge­loop. Trou­ens, die drie­ma­li­ge kam­pi­oen was die swak­ste on­der al die Suid-A­fri­kaan­se fran­chi­ses. Wat was die wor­tel van die kwaad?

▪ In dié kompetisie moet jy ’n dui­de­li­ke spel­pa­troon hê en dit met self­ver­troue kan uit­voer.

A­dri­aan S­trauss en sy span kon dit nooit ver­mag nie. Die Bul­le se self­ver­troue het reeds in die eer­ste ron­de – teen die S­tor­mers op Nu­we­land – ’n groot knou ge­kry toe hul­le met 24-37 ver­loor het.

Die sko­k­ne­der­laag teen die Sun­wol­ves in To­kio ’n paar we­ke la­ter het hul skrap­se self­ver­troue, ná hul se­ge­lo­se Nieu-See­land­se toer, ver­der laat kwyn.

Groot loe­sings in

Mei teen die Cru­sa­ders en die Leeus het die Bul­le kwes­baar ge­laat en het mee­ge­bring dat die Sout­hern Kings ’n ge­skied­kun­di­ge se­ge op Lof­tus Vers­feld be­haal het.

▪ Nol­lis Marais, hoof­af­rig­ter, se se­ni­or man­ne het nooit by die spreek­woor­de­li­ke par­ty­tjie op­ge­daag nie. Diepte was nie ’n pro­bleem nie, maar die span het nog nie ge­noeg er­va­ring in die groep nie. Dít is ’n leem­te in die mees­te Suid-A­fri­kaan­se span­ne.

Die ge­neuk vir Marais was dat spe­lers soos S­trauss, T­re­vor Ny­a­ka­ne, Lood de Ja­ger, Ja­c­ques Pot­gie­ter en Ar­no Bo­tha óf vir lank ruk­ke be­seer was óf nie die wê­reld aan die brand ge­speel het nie.

Bok­ke soos Jan Ser­fon­tein en Jes­se K­riel het boon­op eers ná die Ju­nie-toets­reeks teen die Fran­se op dreef ge­kom. om die Bul­le se oond te stook.

Al­bei was duur ko­pies en dik­wels op die kruk­ke­lys. Dit het ook nie ge­help dat an­der los­man­ne soos Bo­tha, Re­nal­do Both­ma, S­haun A­den­dorff en Roe­lof S­mit weens be­se­rings by­na nooit be­skik­baar was, of in S­mit se ge­val, glad nie in die reeks in ak­sie nie.

’n Agt­tal wat voor slae uit­deel was nog al­tyd ’n hoof­be­stand­deel op Lof­tus en dit gaan in die aan­loop tot 2018 se Su­per­reeks een van Marais en John Mit­chell se groot­ste ta­ke wees.

▪ In die tyd­perk wat die Bul­le Su­per­rug­by oor­heers het – van 2007 tot 2010 – was Mor­né S­teyn en Fou­rie du P­reez aan die s­tuur van sa­ke. Du P­reez was meest­al ge­ni­aal en S­teyn do­de­lik-doel­tref­fend. Daar was se­dert­dien nog nie weer so ’n ge­dug­te ska­kel­paar in P­re­to­ria nie.

Die S­pring­bok Han­dré Pol­lard was aan die be­gin van die sei­soen dui­de­lik nie op sy bes­te nie en het net sy roes be­gin af­skud toe ’n en­kel­be­se­ring sy deel­na­me in die reeks kort­ge­knip het.

Ti­an S­choe­man was nooit ’n los­ska­kel wat tak­ties ’n wed­stryd op sy kop kon keer nie.

Nóg Ru­dy Pai­ge nóg Piet van Zyl kon boon­op van­jaar “ei­e­naar­skap” van die nr. 9-trui op­eis.

Van Zyl het Sa­ter­dag teen die S­tor­mers ’n groot im­pak ge­maak toe hy Pai­ge ver­vang het, maar hy was vroe­ër die sei­soen ook nie be­sten­dig ge­noeg nie.

Is die 20-ja­ri­ge Em­bro­se Pa­pier, wat ’n fe­no­meen op sko­le­vlak was, eer­der die ant­woord?

▪ Daar is da­rem goeie nuus ook. Daar is baie op­ko­men­de ster­re op die Bul­le se boe­ke.

Dun­can Mat­thews was hier aan die ein­de van die kompetisie die groot vonds, ter­wyl die slot­te RG Sny­man en Ja­son Jen­kins be­ves­tig het hul­le is be­stem vir groot rug­by.

Jaco Vi­sa­gie was self meer as skaf­lik op ha­ker.

En die heel­ag­ter War­rick Ge­lant het hom on­der­skei as een van die groot ge­vaar­man­ne in Su­per­rug­by.

Fo­to: GALLO IMAGES Fo­to: GALLO IMAGES

▪ De Ja­ger en Pot­gie­ter is na Lof­tus ge­lok Só sal Jan Ser­fon­tein nie weer in ’n Lig­blou­trui op Lof­tus ge­sien word nie. Dun­can Mat­thews het hom nie ge­steur aan re­pu­ta­sies toe hy teen die Hur­ri­ca­nes se All Black­vleu­el Ju­li­an Sa­vea te staan ge­kom het in sy Su­per­rug­by­de­buut nie.

Fo­to: GALLO IMAGES

Lood de Ja­ger was nie die aan­wins waar­op daar ge­hoop is nie. Hy het dik­wels met ske­te ge­suk­kel.

Fo­to: GALLO IMAGES

’n En­kel­be­se­ring het Han­dré Pol­lard se te­rug­keer in die wie­le ge­ry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.