Kan Froome vas­klou aan geel­trui?

Beeld - - Sport -

Die Aus­tra­li­ër Mi­cha­el Mat­thews (Sun­web) het gis­ter sy twee­de sko­foor­win­ning van van­jaar se Tour de Fran­ce be­haal.

Mat­thews het die 16de skof oor 165 km tus­sen Le Puy-enVe­lay en Ro­mans-sur-l­sè­re in 3 uur, 38 mi­nu­te en 15 se­kon­des ge­wen.

Die Aus­tra­li­ër, wat ook Sa­ter­dag se skof in­ge­palm het, het Ed­vald Bo­as­son Ha­gen van Noor­weë, wat vir die Suid-A­fri­kaan­se Di­men­si­on Da­ta-span ry, in die na­el­rit na die wen­streep ge­klop.

Die Duit­ser John De­gen­kolb (Trek-Seg­af­re­do) moes met die plek te­vre­de wees

Dit was ’n suk­ses­vol­le dag vir die Suid-A­fri­kaan­se ry­ers. Col de la Croix de Fer HK

Ha­gen se span­maat, Rei­nardt Jan­se van Rens­burg, het die skof in die 11 de plek klaar­ge­maak, Lou is Me in t j eB s a( rU r ag A e Ede E­mir A alt lem s) o in n t 29 st G era p nl de’ k Ma eis non N­die Da­ryl Im­pey (O­ri­ca-S­cott) in die 32ste plek. Col du Ga­li­bier

Chris OFrrnoon me (Sky) van B­rit­tan­je is steeds die dra­er van 2 Col d’Or­non

Hy het die skof in die 13de plek vol­tooi.

Hy het steeds ’n voor­sprong van 18 se­kon­des bo die I­ta­li­a­ner Fa­bio Aru (Asta­na).

Mein­tjes is steeds in die al­ge­he­le agt­ste po­si­sie. Hy is ses Val­loi­re mi­nu­te ag­ter Froome. Van­dag se 17de skof 20 ook­mr

HK183 km Plan word La­chat tus­sen La Mu­re en Ser­re C­he­v­a­lier be­slis.

Ná gis­ter se skof wat gro­ten­der­de deels son­der ber­ge was, durf die ry­ers van­dag weer die ber­ge aan. Dit kan ’n ry­er soos Mein­tjes, wat ’n sterk klim­mer is, be­voor­deel.

Met skaars ’n mi­nuut wat die voor­ste vier ry­ers skei, sal Froome sy sto­rie moet ken as hy Son­dag sy vier­de Tour-oor­win­ning wil be­haal.

Aru (18 se­kon­des), die Frans­man Ro­main Bar­det van die AG2R La Mon­di­a­le-span (23 se­kon­des) en die Co­lom­bi­aan Ri­go­ber­to Urán van die Cann­on­da­le-Dra­pec-span (29 se­kon­des) kan al­mal nog Froome van ’n oor­win­ning weer­hou. – le­

Fo­to: GETTY IMAGES

Mi­cha­el Mat­thews (mid­del) van Aus­tra­lië palm gis­ter sy twee­de skof­se­ge van van­jaar se Tour in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.