24 uur

Beeld - - Sport - Kok

Die Suid­A­fri­kaan­se vroue­hok­kie­span het vas­ge­val in die kwart­eind­ron­de van die Wê­reld­li­ga­half­eind­ron­de by Wits.

Suid­A­fri­ka (nr. 13 op die wê­reld­rang­lys) het gis­ter met 0­1 teen Duits­land (se­wen­de in die wê­reld) ver­loor.

Ca­mil­le No­bis het die Duit­sers se doel in die 29ste mi­nuut aan­ge­te­ken.

Suid­A­fri­ka het in die laas­te se­we mi­nu­te van die wed­stryd ver­skeie po­ gings aan­ge­wend om ’n doel aan te te­ken.

Suid­A­fri­ka kom nou mô­re teen Ier­land te staan in ’n uit­speel­wed­stryd om die o­ri­ge plek­ke (5­8) te be­paal. Die Ie­re het hul kwart­eind­stryd met 1­2 teen Ar­gen­ti­nië ver­loor.

Duits­land kom mô­re teen Ar­gen­ti­nië in die eer­ste half­eind­stryd te staan en En­ge­land pak A­me­ri­ka in die twee­de half­eind­stryd. – Mar­nus

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.