Op­kik­kerskok tref SA Hek­kie­kam­pi­oen ti­tel kwyt At­leet vir vier jaar ge­skors

Beeld - - Sport - Wim P­re­to­ri­us

Die Suid-A­fri­kaan­se kam­pi­oen in die 110 m-hek­kies, Ti­aan S­mit, is sy na­si­o­na­le ti­tel kwyt en moet vir vier jaar op die kant­lyn sit na­dat hy po­si­tief ge­toets het vir die ge­bruik van ’n ver­bo­de mid­del.

Die 22-ja­ri­ge S­mit, wat in 2013 as die Suid-A­fri­kaan­se ju­ni­or kam­pi­oen ge­kroon is, het op 5 Ju­lie sy tug­ver­hoor ge­had waar hy voor ’n on­af­hank­li­ke tug­ko­mi­tee ver­skyn het. Hy het ná die SA se­ni­or by­een­koms, wat in A­pril in Pot­chef­stroom ge­hou is, po­si­tief ge­toets vir die ge­da­rem van C­len­bu­te­rol. Dit is ’n mid­del wat ge­bruik word om ’n per­soon se me­ta­bo­lis­me vin­ni­ger te laat werk en vet ver­brand.

Vol­gens die Wê­relda­gent­skap teen ver­bo­de mid­dels (Wa­da) is die mid­del al se­dert 2011 ver­bo­de vir at­le­te. Dit kan in lae vlak­ke voor­kom in vleis, in­dien die dier die mid­del on­wet­tig toe­ge­dien is. Dit word in­ge­neem deur dit in te a­sem met ’n pom­pie (of pil­vorm) en dis ’n a­na­bo­lie­se a­gent, om­dat dit spier­groei be­vor­der en lig­gaams­vet ver­min­der, vol­gens Wa­da.

Die mid­del word ge­bruik om as­ma en an­der res­pi­ra­to­rie­se siek­tes mee te be­han­del en is ’n bron­gus ver­rui­mer – om­dat dit ’n mens ook mak­li­ker laat a­sem­haal.

Die Suid-A­fri­kaan­se In­s­ti­tuut vir D­welm­vrye Sport (Saids) het reeds ver­le­de maand be­ves­tig ’n at­leet het po­si­tief ge­toets op die Suid-A­fri­kaan­se se­ni­or by­een­koms. Hy kon nie die at­leet se naam be­kend maak voor­dat die ver­hoor af­ge­han­del is nie.

Ge­rug­te het vir die eer­ste keer die ron­de be­gin doen toe S­mit skie­lik nie meer vir oe­fe­nin­ge op­ge­daag het nie.

Vol­gens Fahmy Ga­lant, hoof­bruik be­stuur­der van Saids, het die in­s­ti­tuut Maan­dag die nuus van die skor­sing aan S­mit, At­le­tiek Suid-A­fri­ka (ASA) en die In­ter­na­si­o­na­le Ver­e­ni­ging van At­le­tiek­fe de­ra­sies (IAAF) oor­ge­dra.

S­mit is op 22 A­pril as die na­si­o­na­le kam­pi­oen ge­kroon toe hy on­der an­de­re die guns­te­ling, An­to­nio Al­ka­na, in ’n tyd van 13.42 sek. ge­klop het. Al­ka­na (13.49) moes met die sil­wer­me­dal­je te­vre­de wees. Dit was S­mit se per­soon­li­ke bes­te tyd.

“Hy (Ti­aan) is op die na­si­o­na­le se­ni­or at­le­tiek­by­een­koms ge­toets,” het Ga­lant be­ves­tig. “Hy is van 25 Mei 2017 tot 24 Mei 2021 ge­skors.”

Die skor­sing be­te­ken dat Al­ka­na vir die twee­de ag­ter­een­vol­gen­de jaar die na­si­o­na­le kroon sal dra. Al­ka­na het in Ju­nie die nu­we Suid-A­fri­kaan­se en A­fri­ka-re­kord in dié i­tem tot 13.11 ver­be­ter op die Jo­sef Od­lo­zil-by­een­koms in Praag.

Al­ka­na is se­dert­dien in ASA se voor­lo­pi­ge groep in­ge­sluit wat in Au­gus­tus in Lon­den aan die Wê­reld­by­een­koms sal deel­neem.

S­mit het ná sy wed­loop op die SA by­een­koms ge­sê sy mik­punt was om vir die Wê­reld­by­een­koms te kwa­li­fi­seer.

Fo­to: GALLO IMAGES

Ti­aan S­mit in ak­sie ty­dens die uit­dun­ne van die 110 mhek­kies op die SA se­ni­or by­een­koms vroeer van­jaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.