Le­a­li­i­fa­no op Brum­bies­bank na­dat hy kan­ker klop

Beeld - - Sport - stryd teen die Hur­ri­ca­nes in Can­ber­ra. Hy was in Mei in ’n ver­toon­wed­stryd teen die A­sia Pa­ci­fic Dra­gons.

Chris­ti­an Le­a­li­i­fa­no, die Wal­la­by wat kan­ker oor­win het, keer Vry­dag te­rug na Su­per­rug­by vir die Brum­bies by­na ’n jaar na­dat leu­ke­mie by hom ge­di­ag­no­seer is.

Le­a­li­i­fa­no (29), wat se­dert Au­gus­tus bui­te ak­sie was, is op die plaasvervangers bank vir Vry­dag se Su­per­rug­by­kwart­eind­ Brum­bies: Tom Banks, Hen­ry S­peig­ht, Te­vi­ta Ku­ri­dra­ni, Andrew S­mith, Ja­mes Dar­ga­vil­le, W­ha­ren­ui Ha­wera, Joe Po­well, Jor­dan S­mi­ler, Chris Al­cock, S­cott Far­dy, Sam Car­ter (k), Ro­ry Ar­nold, Al­lan Alaal­a­toa, Josh Man­nRea, S­cott Sio. PLAASVERVANGERS: Rob­bie A­bel, Ben A­lex­an­der, Leslie Leu­lu­ai­li­iMa­kin, Bla­ke E­ne­ver, Jar­rad But­ler, To­mas Cu­bel­li, Jor­dan Jack­son­Ho­pe, Chris­ti­an Le­a­li­i­fa­no.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.