Groot toets vir strooi ge­wig bok­ser Dee­jay K­riel

Beeld - - Sport -

Die druk is Son­dag op die be­lo­wen­de strooi ge­wig bok­ser Dee­jay K­riel om met een van die bes­te ver­to­nings van sy kort loop­baan vo­ren­dag te kom.

K­riel (22) boks in die hoof­ge­veg van die toer­nooi by Em­per­ors Pa­la­ce in Kemp­ton Park teen Dex­ter A­li­men­to van die Fi­lip­py­ne.

Dit is K­riel se eer­ste ge­veg teen ’n in­ter­na­si­o­na­le teen­stan­der.

Die bok­sers spog met by­na soort­ ge­ly­ke re­kords in die be­roeps­kryt. K­riel het 11 ge­veg­te ge­wen, een ver­loor en een keer ge­lyk­op ge­boks, en A­li­men­to het nog net een van sy 13 ge­veg­te ver­loor.

K­riel het ter voor­be­rei­ding vir die ge­veg teen Hek­kie Bud­ler en Mor­u­ti Mt­ha­la­ne ge­skerm.

Le­ra­to Dla­mi­ni boks in die hoof­voor­ge­veg teen T­hem­ba­ni Ho­by­a­ne in die af­de­ling vir veer­ge­wig­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.