Wins daal

Beeld - - Voorblad -

E­s­kom se in­kom­ste vir die boek­jaar het met 7,9% tot R177 mil­jard ge­styg, maar sy net­to wins is 83% la­er op R1 mil­jard, lui die jaar­ver­slag. Die klei­ner wins is groot­liks te wy­te aan die reu­se­skuld vir krag van on­der meer So­we­to.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.