‘Ga­me of Thro­nes’ ont­troon por­no­gra­fie Son­dag­aan­de

Beeld - - Nuus -

Dis Son­dag­aand. Gaan ons Ga­me of Thro­nes (GoT) kyk of ’n bie­tjie koe­ke­loer wat op Porn­hub.com aan­gaan?

Ga­me of Thro­nes is weer op die kas­sie en selfs die por­no­gra­fie­be­dryf ly as ge­volg daar­van.

So­wat 10,1 mil­joen ky­kers het in­ge­ska­kel vir die sei­soen­pre­mi­è­re van dié reeks, wat Son­dag be­gin het.

Porn­hub.com sê toe die uit­sen­ding be­gin het, het sy ge­tal be­soe­kers met 4,5% af­ge­neem. Vol­gens Chris Jackson, woord­voer­der van Porn­hub.com, was die im­pak op die web­werf groot.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.