Sop­kom deur Paul S­torr kan half­mil­joen haal

Beeld - - Promosie­artikels -

Ver­skeie uit­son­der­li­ke i­tems word vol­gen­de week in die de­ko­ra­tie­we­kuns­te­ses­sie van S­te­phan Welz & Co. se vei­ling aan­ge­bied. Pry­se sal na ver­wag­ting van R65 000 tot R150 000 wis­sel.

Ver­al in­druk­wek­kend is ’n mas­sie­we art nou­veau­ver­ple­te sjam­pan­je­koe­ler deur WMF (W­ürt­tem­ber­gis­che Me­tal­l­wa­ren­fa­brik) wat in om­trent 1900 ge­maak is. Dit is in die vorm van ’n si­lin­drie­se ko­lom wat ge­lei­de­lik nou­er loop, met bac­chan­tie­se fi­gu­re van ’n man aan die een kant en ’n vrou aan die an­der kant wat elk­een ’n groot tros drui­we en win­gerd­bla­re om­hoog hou. Die ver­wag­te prys is tus­sen R120 000 en R150 000.

Van die an­der i­tems is ’n Pai­r­point­bou­doi­r­lamp van koe­pel­vor­mi­ge mat­glas met ag­ter­glas­ge­skil­der­de ro­se en skoen­lap­pers (tus­sen R100 000 en R120 000 word ver­wag) uit die vroeë 20ste eeu, ’n brons fi­guur met goud ge­pa­ti­neer deur Bru­no Zach (1891–1945) ge­ti­tel The Ri­ding Crop (tus­sen R120 000 en R150 000), ’n T­he­o­do­re Ri­vie­re(1857–1912) fi­guur;

’n ge­pa­ti­neer­de, ver­gul­de brons­beeld (tus­sen R70 000 en R100 000), en ’n veel­kleu­ri­ge E­gip­tie­se dan­ser wat Jo­sef Lo­ren­zi vir Goldschei­der Wien ge­maak het (tus­sen R60 000 en R70 000).

Sil­wer­wa­re

Die werk van be­ken­de sil­wer­sme­de kom on­der die ha­mer in die sil­wer­wa­re­ses­sie van die vei­ling. ’n Be­son­der­se i­tem is ’n sil­wer sop­kom met twee hand­vat­sels uit die vroeë Vic­to­ri­aan­se era deur Paul S­torr, ge­da­teer 1838 en aan­ge­bied teen ’n ver­wag­te prys van tus­sen

Meu­bels

R400 000 en R600 000.

S­torr (1771–1844), wat in Lon­den ge­woon het, was een van die puik­ste sil­wer­sme­de van die 19de eeu. Sy wer­ke het ge­wis­sel van een­vou­di­ge eet­ge­rei tot man­ji­fie­ke beeld­hou­stuk­ke wat hy vir die ko­nink­li­kes ge­maak het.

’n Voor­beeld van die werk van die ge­sog­te Pa­ry­se sil­wer­smid Hen­ri L­ap­par­ra, wat sy fir­ma in 1893 ge­stig het, is ’n art de­co-tee-en-kof­fie­stel van Fran­se sil­wer en Ma­cas­sar­hout. Die ver­wag­te prys is tus­sen R70 000 en R90 000.

Twee sil­wer kan­de­la­bers in die vorm van ’n Ko­rin­tie­se pi­laar met plek vir vyf ker­se wat op­ge­veil word, is ge­grond op ’n klas­sie­ke ar­gi­tek­to­nie­se styl wat oor­spronk­lik in die S­tu­art-era ge­wild ge­raak het, ver­al ty­dens die heer­skap­py van ko­ning Ge­or­ge III.

Dit is in die vroeë 1900’s ge­maak en tus­sen R90 000 en R120 000 word ver­wag.

Ook in dié prys­klas is ’n stel eet­ge­rei van Duit­se sil­wer met die Kings­pa­troon wat in die laat 19de eeu ver­vaar­dig is.

’n Uit­son­der­li­ke stuk in die meu­bel­ses­sie is ’n kof­fie­ta­fel uit vroeg in die 20ste eeu deur Ju­les Le­leu (1883–1961), wat as een van die va­ders van die Fran­se art de­co-ont­werp be­skou is. Die ta­fel, met in­leg­werk van per­le­moen­skulp en eb­be­hout, is 46 cm hoog, 86 cm lank en 45 cm breed en die ver­wag­te prys is R100 000.

Die vei­ling word op 25 en 26 Ju­lie by die Kil­lar­ney Coun­try Club in 5de Straat 60, Houg­h­ton-land­goed, ge­hou. Be­sig­ti­ging is van 20 tot 24 Ju­lie van 10:00 tot 17:00.

Die kof­fie­ta­fel deur Ju­les Le­leu. Die twee sil­wer kan­de­la­bers.

Die art nou­veau­ ver­ple­te sjam­pan­je­koe­ler deur WMF.

Die Pai­r­point­bou­doi­r­lamp

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.