Mag­ti­ge Bul­le nie meer

Beeld - - Kommentaar - Myn­hardt le Roux

Soos ek in ’n vo­ri­ge brief voorspel het, kry die bul­le se Cra­ven­week­span ’n goeie pak slae. (Let wel, ek skryf “bul­le” doel­be­wus met ’n klein­let­ter.)

Die re­de vir die ne­der­laag is voor die hand lig­gend. Die hui­di­ge span is nie ver­teen­woor­di­gend van P­re­to­ria se sko­le nie. Daar is meer as 30 sko­le in P­re­to­ria, maar die span word hoog­stens uit ne­ge sko­le ge­kies. Daar is geen ma­nier dat slegs dié be­trok­ke sko­le se spe­lers goed ge­noeg is om op pro­vin­si­a­le vlak mee te ding nie.

Die Blou Bul­le-rug­by­u­nie het ook g’n trots meer in die be­stuur van hul span nie. As ’n groot Blou Bul-on­der­steu­ner is dit pyn­lik om te sien hoe die be­stuur die u­nie ver­woes. ’n Dui­de­li­ke voor­beeld was die Bul­le se tuis­wed­stryd teen die S­tor­mers, toe hul­le met an­der truie as die Eg­te Blou uit­ge­draf het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.