Oog vir ’n oog, tand vir ’n tand

Beeld - - Kommentaar - Ka­ren Baard, Fai­r­land

Me­vrou Bak­ker, jy is ’n be­ter mens as ek om jou man se moor­de­naar on­mid­del­lik te ver­ge­we. Ons land is in so ’n toe­stand om­dat al­mal al­tyd op die ver­gif­nis­wa­en­tjie spring en te mak­lik ver­ge­we.

Mô­re of oor­mô­re kom die moor­de­naar uit op pa­rool, en só sal die bo­se kring­loop tot in der e­wig­heid voort­duur.

Dit is hoog tyd dat ons be­gin te­rug­veg en be­gin aan­dring op ’n oog vir ’n oog en ’n tand vir ’n tand.

Me­vrou Bak­ker, al is jy ’n Chris­ten, moet ge­reg­tig­heid se­ë­vier. Moord het dui­de­lik te al­le­daags ge­word. Ons moet saam­staan en veg vir ons reg om vry en son­der vrees te kan be­weeg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.