Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie.

Beeld - - Middelblad -

Hoe­kom vat die po­li­sie nie die men­se vas wat doods­drei­ge­men­te maak nie? Die teg­no­lo­gie is im­mers be­skik­baar. – Le­on, Elar­dus­park

Die me­dia moet net al die Gup­ta­ver­wan­te on­der­ne­mings se na­me pu­bli­seer. Ons sal hul­le dan uit die land uit boi­kot. – S­par­ky, Van­der­bijl­park

E­s­kom moet ge­deel­te­lik of heel­te­mal ge­pri­va­ti­seer word. Die re­ge­ring be­boet maat­skap­pye som­mer gou weens prys­vas­stel­ling ter­wyl staats­on­der­ne­mings ’n mo­no­po­lie het en nie me­de­din­ging be­vor­der nie. E­s­kom is een groot be­drog­nes. – Ains­lie

Ek stem saam met die klag­te oor Ab­sa. Dis tra­gies dat hier­die eens groot­ste bank in die land nou deur so­veel be­drog ge­teis­ter word. – Ja­mes

Dan­kie aan die twee mans wat gis­ter, af­son­der­lik van me­kaar, ver­ge­te sel­fo­ne in ’n gim­na­si­um aan hul­le ei­e­naars te­rug­be­sorg het. Op die­self­de dag dat Max du P­reez vra vir meer po­si­ti­wi­teit, én dit op Man­de­la­dag!

– P­hi­lip, Pot­chef­stroom Ko­a­li­sie­re­ge­ring is ons voor­land, maar nê­rens is dit suk­ses­vol nie. – S­te­phen, Rus­ten­burg

Die kon­sul­tan­te van staats­in­stel­lings se ta­rie­we raak ab­surd. Kyk na ta­rie­we by E­s­kom as voor­beeld. Dit moet on­der­soek en ge­ou­dit word. – S­teyn

Won­der of die ATKV­raad en ­be­stuur ooit be­wus is van die Gau­teng­se LUR se vol­ge­houe po­ging om A­fri­kaan­se sko­le te ver­nie­tig. – Hans, P­re­to­ria

Jam­mer om te hoor dat die ATKV ook nou ANC­krui­pers ge­word het. My le­de­geld is ge­kan­sel­leer. – Oom Peet V Die ATKV pro­beer ook nou sy bes om po­li­tiek kor­rek te wees. Die ATKV moet dalk mooi kyk wat met S­pur ge­beur het. Kyk en leer vin­nig. – Jo­han

Sal ie­mand as­se­blief aan Dei­d­re le Ha­nie, nu­we uit­voe­ren­de hoof van die ATKV ver­dui­de­lik ATKV be­te­ken A­fri­kaan­se Taal­ en Kul­tuur­ver­e­ni­ging. Gaan sy die naam ook ver­an­der? – Han­na, Cen­tu­ri­on

Dei­d­re le Ha­nie van

ATKV. Ek is baie ja­re lid. Moe­nie jou vi­sie pro­beer uit­leef son­der om die le­de in ag te neem nie. Ek deel glad nie in jou vi­sie nie. – Di­o­ne, Cen­tu­ri­on

Dis tyd vir le­de van die ANC wat dit nie lan­ger kan uit­hou on­der Ja­cob Zu­ma se ar­ro­gan­te en be­drieg­li­ke des­poot­skap nie om ’n nu­we ANC te stig. – Vrou­tjie van die Vaal

Nooi my en nog ’n oop­kop vrou na die ge­sprek in Pa­rys; ek sal vir die na­ge­reg be­taal. Vroue het al be­wys hul­le kan brûe bou en per­sep­sies ver­an­der en nie in ’n gat bly sit nie, al gaan dit hoe sleg! – Hen­na, P­re­to­ria

Was ná ja­re weer in Sun­ny­si­de, P­re­to­ria. Aan­ge­naam ver­ras deur die skoon stra­te en al­ge­me­ne net­heid. Maar het lank ge­soek na plek­ke weens straat­na­me wat nie sig­baar is nie. – To­ni Kan Ge­troud met rug­by nie maar s­kuif na 20:00 nie? Dit sal be­ter wees vir al­mal. Dan­kie. – A. K­riel

Vir wat­ter ou­der­doms­groep is El­ke ske­we pot en Par­le­ment par­le­ment be­doel? Nie­mand kyk daar­na nie, Ka­ren! – Ada van Log­ge­ren­berg

Ka­ren Won­der Mei­ring­of dit van sal kykNET­help om ween­ste be­toog­die po­wer­dat pro­gram­me be­dank? – Ri­ta, Vry­burg

Ja­ca­ran­da FM se ont­byt­pro­gram is glad nie op stan­daard nie. ’n Mens kan glad nie hoor wat Tu­mi sê nie. Sy het nie ’n ra­di­o­stem nie. – Ma­rie, Ne­w­cas­t­le

Hoe­veel keer ge­du­ren­de uit­sen­dings van Die Groot Ont­byt moet ons hoor dat ons in­ge­ska­kel is op Die Groot Ont­byt? Se­ker 200 keer. – Pie­ter, K­lerks­dorp

Die Van Zyls van B­re­das­dorp – het hul­le te veel geld ge­had en te min ver­stand? Drank en dwelms saam is ge­vaar­lik. Die ver­skaf­fers van dié dwelms hoort in die tronk. – Da­niel

Ek stem saam met Bet­sie van S­prings. So­veel bit­ter­bek­ke en suur­knol­le. Hul­le kla oor die rug­by, oor TV­pro­gram­me, oor po­li­tiek en se­ker oor die weer en hul vroue se kos ook! – Mi­net­te, P­re­to­ria

Da­ri­us en Ilo­na Gel­den­huys, ek voel soos jul­le. Dink aan die won­der­li­ke paar jaar wat God jul­le ge­gee het met klein

Im­ke. Weet waar­van ek praat. Het self ’n seun ver­loor. – An­ne Banks V Ek wil net vra: Bid vir Da­ri­us Gel­den­huys en sy vrou, IIo­na. Ons is so jam­mer oor klein Im­ke. – An­na Nor­tjé, Har­ties

Sou A­mor se boek oor die “waar­heid” oor haar en Joost be­gin met die feit dat sy Joost van sy eer­ste vrou af­ge­vry het? – Mil­la, Sa­sol­burg

Met ver­wy­sing na die “top­20 hos­pi­ta­le” – Wil­med Park­hos­pi­taal is nie in M­pu­ma­lan­ga nie, maar wel in Noord­wes. – Ri­na, K­lerks­dorp

Zuid­A­fri­kaans­hos­pi­taal is die bes­te hos­pi­taal in P­re­to­ria. Puik be­han­de­ling en won­der­li­ke om­gee­ver­pleeg­per­so­neel. Was al baie ke­re ’n pa­si­ënt daar. Moes eint­lik top­hos­pi­taal ge­wees het. – F. S­mit, P­re­to­ria Sa­ter­dag teen die C­hiefs wag daar op die S­tor­mers baie De El­len­de. – Wee­pee Ek is ty­de­lik son­der DStv. So dit is ek, my vrou en my Beeld vroeg in die kooi. – Bill, Ray­ton

Dei­d­re le Ha­nie

Im­ke Gel­den­huys

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.