Rug­by: Ge­gooi of ge­wen?

Beeld - - Middelblad -

Die uit­klop­ron­des van die Su­per­rug­by be­gin die na­week en daar is da­rem nog drie Suid­A­fri­kaan­se span­ne in die wed­loop. Die groot vraag is steeds of die Haaie werk­lik deur die Leeus ge­klop is of maar eer­der “te­rug­ge­hou” het om weer teen die Leeus te speel. Eer­der dít as ’n uit­put­ten­de vlug na Ki­wi­land. Be­gin die rug­by al soos krie­ket raak met wed­stryduit­slae? Lood vra maar net.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.