Nood­nom­mer se s­ta­king

Beeld - - Middelblad -

Die per­so­neel van Suid­A­fri­ka se 10111­nood­nom­mer oor­weeg glo ’n s­ta­king. Nou won­der Chris­ta Botes van Vaal­park hoe dit gaan werk. “Gaan hul­le die te­le­foon vir ’n slag op­tel?”

Klink of Chris­ta se i­dee lo­gies is, want hoe an­ders as hul­le dit nooit op­tel wan­neer hul­le “werk” nie?

Vir die spits­von­di­ge lo­gi­ka oor die si­tu­a­sie in ons land wen Chris­ta haar eie Beeld S­pe­le­tjies­boek. Ge­luk, en hou ge­rus die pos dop.

Stuur ge­rus by­dra­es per e­pos na lood@beeld.com of per SMS na 45571. Vir die by­dra­es wat ge­plaas word, ont­vang die skry­wer ’n Beeld S­pe­le­tjies­boek op die koop toe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.