Per­so­ne van die Week

Beeld - - Middelblad -

RAAKVATTER: Win­nie the Pooh. Die kin­der­boek­ka­rak­ter­tjie het dié week ’n vry­heidsim­bool ge­word toe hy in C­hi­na ver­bied is. Dit glo om­dat sy kod­di­ge fi­guur­tjie met dié van pres. Xi Jin­ping oor­een­stem.

NAT VADOEK: Carl Niehaus. Hy is nou deel van die “ver­ster­kings” wat die Zu­ma­kamp in­ge­roep het in hul stryd om oor­le­wing. Hy het be­slis die soort CV (dis nou die reg­te een) waar­van die Gup­tas sal hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.