Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Bid ge­du­rig. – 1 Tess. 5:17

Wan­neer jul­le bid, moet jul­le nie soos die hei­de­ne ’n stort­vloed van woor­de ge­bruik nie. Hul­le ver­beel hul­le hul­le ge­be­de sal ver­hoor word om­dat hul­le baie woor­de ge­bruik. Moet dan nie soos hul­le maak nie, want jul­le Va­der weet wat jul­le no­dig het, nog voor­dat jul­le dit van Hom vra. – Matt. 6:7,8

Mag my ge­bed voor U wees soos ’n wie­rook­of­fer, die uit­strek van my han­de soos ’n graan­of­fer in die aand. – Ps. 141:2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.