Die 13de ‘Doc­tor’ is hier

Beeld - - Kuns & Vermaak -

Ná maan­de se spe­ku­la­sie is die nu­we Doc­tor Son­dag net ná Wim­ble­don aan­ge­kon­dig. Vir die eer­ste keer in die reeks se ge­skie­de­nis sal ’n vrou die hoof­rol in Doc­tor Who speel. ’n S­kerm­greep van die You­Tu­be vi­deo wat die BBC Son­dag, net ná die ten­nis, ge­laai het om die nu­we Doc­tor aan te kon­dig. Jo­die W­hit­ta­ker Jo­die W­hit­ta­ker is ge­kies om die rol van die Doc­tor te speel en neem by Ca­pal­di oor.

Sy is be­kend vir haar rol in Bro­ad­church

(BBC), waar sy saam met Ten­nant (die 10de Doc­tor) speel. Dit het tra­di­sie ge­word dat wan­neer die hoof­ak­teur die reeks ver­laat, die Doc­tor her­leef as ’n nu­we per­soon.

Dit is ’n mak­li­ke ver­dui­de­li­king hoe­kom die Doc­tor ’n nu­we per­soon is, son­der om die ka­rak­ter te moet ver­an­der.

Tom Ba­ker 1974 - ’81 Pe­ter Ca­pal­di 2013 - ’17 Mor­né S­chaap, Gra­fi­ka24 Paul M­cGann 1996, 2013

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.