Eers ’n King, nou ’n Haai

Beeld - - Sport - Mi­cha­el G­reen Haaie:

Drie spe­lers wat ver­le­de week nog vir die Sout­hern Kings Su­per­rug­by ge­speel het, is in die Haaie se span vir mô­re­aand se Cur­rie­be­ker-wed­stryd teen die Vry­staat-C­hee­tahs.

Ross Gel­den­huys en M­za­mo Ma­jo­la is die stut­te en Ty­ler Paul, wat flank en slot kan speel, is een van die plaas­ver­van­gers.

Die Haaie se diep­te sal in dié wed­stryd in Bloem­fon­tein kwaai ge­toets word aan­ge­sien die bes­te spe­lers Sa­ter­dag in Jo­han­nes­burg in die kwart­eind­ron­de van die Su­per­reeks teen die Leeus speel.

Kee­gan Da­niel sal die Haaie teen die C­hee­tahs op die veld lei.

Be­ne­wens Da­niel en Gel­den­huys, is daar da­rem nog ’n paar er­va­re spe­lers soos Od­wa N­dun­ga­ne, S’bu­ra Sit­ho­le en K­ha­ya Ma­jo­la in die span.

■ Court­ney Win­naar, Od­wa N­dun­ga­ne, S’bu­ra Sit­ho­le, Ma­ri­us Louw, Il­lun­ga Mu­ken­di, Ben­hard Jan­se van Rens­burg, Ro­wan Gouws, Kee­gan Da­niel (k), Ja­c­ques Ver­meu­len, K­ha­ya Ma­jo­la, Hy­ron Andrews, Wi­an Vos­loo, Ross Gel­den­huys, KIe­ron van Vuur­en, M­za­mo Ma­jo­la. PLAAS­VER­VAN­GERS: Andrew du P­les­sis, T­hier­ry Koun­ga, Ty­ler Paul, Ban­di­sa Nd­lo­vu, Ca­me­ron W­rig­ht, Bran­dan Bai­ling, In­ny Ra­de­be.

Ross Gel­den­huys

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.