Nie­mand sal ooit weer soos Ti­ger oor­heers nie, meen S­pieth

Beeld - - Sport - – Reu­ters

Dit is on­waar­skyn­lik dat gholf ooit weer deur een s­pe­ler oor­heers sal word soos toe Ti­ger Woods ko­ning ge­kraai het, sê sy A­me­ri­kaan­se land­ge­noot Jor­dan S­pieth.

S­pieth, der­de op gholf se wê­reld­rang­lys, is die s­pe­ler wat die naas­te daar­aan ge­kom het om die hoog­tes te be­reik wat Woods be­haal het. Hy het in 2015 ’n uit­ste­ken­de sei­soen be­leef toe hy die Mees­ters­ en die A­me­ri­kaan­se Ope­ti­tel be­klink het en na­el­skraap in die B­rit­se Ope en die PGA­kam­pi­oen­skap uit­ge­stof is.

S­pieth (23) kon dié spel­peil nie in 2016 vol­hou nie.

“Wat Ti­ger ver­mag het . . . haal baie uit jou uit. Dis baie moei­lik.

“Ek twy­fel of jy dalk ooit weer so ’n oor­heer­sing sal sien.”

S­pieth meen die sport­soort sal selfs son­der ’n on­be­twis­te nom­mer een vir ho­pe op­win­ding sorg.

“Jy sal sien dat ’n groep van 10 tot 12 ou­ens sa­ke in die vol­gen­de 15, 20 jaar sa­ke gaan uit­spook.

“Dis an­ders as wan­neer daar net een per­soon is om te klop. Maar ek dink dis op­win­dend vir spe­lers.

“As jy goed speel, het jy ’n kans om te wen.” Van­jaar het ons agt ver­teen­woor­di­gers: Els, die 2010-wen­ner Lou­is Oost­hui­zen, C­harl S­chwart­zel, Bran­den Gra­ce, Dy­lan F­rit­tel­li, Brandon S­to­ne, Dar­ren Fi­chardt, Jbé Kru­ger en S­haun Nor­ris. F­rit­tel­li en Nor­ris maak hul Ope-de­buut, ter­wyl Kru­ger en S­to­ne al­bei vir ’n twee­de keer sal speel.

Tom Leh­man (VSA), By­e­ong Hun An (Kor),

Ja­son Duf­ner Bry­son DeC­hamYoung­han Son (Kor), Da­

SA af­slaan­tye in eer­ste ron­de: 08:19:

Dar­ren Fi­chardt (SA). 08:52: Bran­den Gra­ce (SA),

09:25:

Dy­lan F­rit­tel­li (SA). 10:58: Lou­is Oost­hui­zen (SA),

11:31:

S­haun Nor­ris (SA),

13:42: Er­nie Els (SA),

15:15: Brandon S­to­ne (SA), 15:48:

(VSA), beau (VSA). vid Hor­sey (Eng),

Jus­tin Ro­se (Eng), Ri­chard B­land Lu­cas Ci­an­chet­ti Ross Fis­her Jho­

Jus­tin T­ho­mas (VSA). (Eng), Ama (It). (Eng), Bernd Wies­ber­ger (Oost). nat­tan Ve­gas (Ven),

Se­an O’Hair (VSA). Ro­ry M­cIl­l­roy (N­Ier) Dus­tin John­son (VSA),

C­harl S­chwart­zel (SA). 17:05: Jbé Kru­ger (SA),

Du Toit en Buis laat SA vlag in Lon­den wap­per

Nick M­cCarthy (Eng), Ash­ley Hall (Aus).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.