Só ruk ’n taxi jou sak in wê­reld­ste­de

Beeld - - Briewe -

Dis daar­die on­heil­spel­len­de ge­voel wat jy nog net voor­heen be­leef het toe die werk­tuig­kun­di­ge jou en­jin­kap op­ge­lig en sta­dig deur sy tan­de ge­fluit het.

E­nig­een wat al laat­aand op ’n vreem­de lug­ha­we aan­ge­kom het en uit­ge­le­wer was aan die fa­lanks taxi-ei­e­naars by die hoof­in­gang, weet hoe weer­loos jy as wê­reld­rei­si­ger op daar­die oom­blik is. Ha­siem kan e­ni­ge prys aan jou noem, jy weet nie of dit ’n bil­li­ke ta­rief is en of hy jou deur die nek gaan laat be­taal nie.

Din­ge is van­dag al ’n raps mak­li­ker. Dank­sy ons mo­der­ne slim­fo­ne kan jy ’n app soos U­ber af­laai en gou ’n be­stuur­der vir­tu­eel na­der wink. Maar U­ber is in tal­le lan­de ver­bo­de en dus nie al­tyd ’n haal­ba­re al­ter­na­tief nie. By­ge­sê, dalk is U­ber duur­der as Ha­siem.

Om sa­ke vir rei­si­gers dui­de­li­ker te help maak, het ’n B­rit­se groep ge­naamd CarS­pring on­langs ’n rang­lys van tax­i­ta­rie­we wê­reld­wyd saam­ge­stel.

Die rang­lys is spe­si­fiek ge­fo­kus op tax­i­rit­te van die lug­ha­we na die mid­de­stad. Na­tuur­lik is daar tal­le ver­an­der­li­kes, soos die tyd van die dag (vroeg­mô­re kan goed­ko­per wees as spits­tyd) en die af­stand wat die lug­ha­we van die stad ge­leë is.

Die na­vor­sers sê om dít al­les te om­seil en ’n al­ge­me­ne sy­fer vir ’n paar as­pek­te saam te stel, het hul­le on­der meer ver­skil­len­de tye van die dag met ’n taxi na die stad ge­reis, as­ook met ver­skil­len­de taxi-o­pe­ra­teurs. Dít nou om so na as moont­lik aan ’n ge­mid­del­de ta­rief vir die dag uit te kom.

80 ste­de oor die wê­reld heen is be­trek. Be­ne­wens die ge­mid­del­de prys wat jy vir ’n rit stad toe be­hoort op te dok, lys die na­vor­sing ook die kos­te per ki­lo­me­ter en wag­kos­te.

Dank­sy die rand se swak wis­sel­koers pryk Kaap­stad (die e­nig­ste stad in Suid-A­fri­ka wat in die lys ge­noem word) ge­luk­kig baie hoog op die lys. Dit is een van die goed­koop­ste ste­de (16de) waar­in jy ’n taxi van die lug­ha­we na die stad kan neem.

Vol­gens die B­rit­se stu­die be­hoort jy niks meer as $16,45 in Kaap­stad op te dok nie (so­wat R220). Bu­e­nos Ai­res in Ar­gen­ti­nië is kort op Kaap­stad se hak­ke op die rang­lys (19de), maar is meer as dub­bel so duur ($34,32).

Die goed­koop­ste stad op die lys is Ka­ïro ($4,20), ter­wyl die mees­te van die top 20-lan­de die tra­di­si­o­ne­le Der­de­wê­reld­lan­de is (In­dië, In­do­ne­sië, T­hai­land).

Voor­spel­baar is dit die duur­ste om in ryk, We­ster­se lan­de met ’n taxi na die stad te reis. A­the­ne (23ste, $37,88) raak reeds duur, maar Bar­ce­lo­na (32ste, $43,91), Pa­rys (35ste, $43,93) en New York

(43ste, $71,18) gaan jou oë laat traan.

Hoe­wel Z­ü­rich (80ste, $70,09) nie die duur­ste is nie, is hy heel laas­te op die lys om­dat sy lug­ha­we so na­by aan die stad is. Sy kos­te per ki­lo­me­ter is in­der­daad ’n ver­stom­men­de $82,96.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.