Wat is dit wat so rus­tig hier staan?

Beeld - - Briewe -

Peet van der Walt, Melk­bos­strand

Ek het hier­die moeg­ge­stamp­te bak­kie (of se­dan) in die Be­ne­de-Oran­je­ri­vier se gra­ma­doe­las ge­sien wat ’n ver­ge­te maar wel­ver­dien­de ka­meel­do­ring-rus­plaas ge­vind het.

’n S­tar-stamp­boor­ma­sjien (die Prins­loo se voor­lo­per?) is ag­ter­op ge­mon­teer, ’n stel­sel wat skyn­baar wiel­loos van­uit die ver­re A­me­ri­ka se O­hio in­ge­voer is om sy sta­ning hier na­by Augra­bies vir wa­ter­soek te vind.

Het e­nig­een ’n i­dee wat­ter ry­ding dit is? Wil al lyk na ’n Aus­tin.

Ek het dié kê­rel on­der ’n ka­meel­do­ring na­by Augra­bies op­ge­spoor. Het e­nig­een ’n i­dee wat­ter ry­ding dit is?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.