Ken u dié Con­ra­dies?

Beeld - - Briewe - John Cooper, P­re­to­ria

Na aan­lei­ding van die brief “Daai groen Fi­at was man se trots” (22.06):

Die brief­skry­wer noem dat haar man se ou­ers ja­re ge­le­de op Bie­sies­vlei ge­woon het. My pa het ’n baie ou By­bel in sy be­sit wat op 24 Sep­tem­ber 1938 deur ’n pre­di­kant aan ’n mnr. en mev. F.J. Con­ra­die ge­skenk is, met hul hu­we­liks­be­ves­ti­ging op Bie­sies­vlei.

My pa wil graag die By­bel aan die reg­ma­ti­ge fa­mi­lie te­rug­gee. Moont­lik ken die skryf­ster se man en fa­mi­lie die na­sa­te van die Con­ra­di­eeg­paar?

My e-pos­a­dres is j­cooper974@gmail.com. Ek sal dit waar­deer as hul­le met my in ver­bin­ding kan tree.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.