Vin­ni­ge fei­te

Beeld - - Briewe -

U­ber­ry­ge­leent­he­de is in 65 van die 80 ge­lys­te ste­de te kry;

Die duur­ste rit in ’n taxi van die lug­ha­we na die stad is die $193 wat dit kos om van To­kio se Na­ri­ta­lug­ha­we te ry;

Die goed­koop­ste is Ka­ïro se $5,60. Z­ü­rich vra die mees­te om net in die taxi te klim – $8,47;

Tu­nis, in Tu­ni­sië, is die goed­koop­ste – $0,20;

In Z­ü­rich sal ’n taxi vir jou wag, teen $84,73 per uur; en

In Ban­ga­lo­re, In­dië, sal daar­die uur jou net $1 kos.

■ ■ ■ ■ ■

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.