‘Kom ons bou al­mal saam . . . ’

Beeld - - Nuus -

Die vak­bond So­li­da­ri­teit vra men­se op sy Facebook­blad om po­si­tie­we, op­bou­en­de woor­de waar­mee el­ke Suid­A­fri­ka­ner kan i­den­ti­fi­seer te stuur waar­mee die af­bre­ken­de F*** Whi­te Pe­op­le­kuns­werk deur De­an Hut­ton teen te werk. Vol­gens So­li­da­ri­teit het hy die pu­bliek ver­le­de week in ’n aan­lyn me­nings­pei­ling ge­vra wat hul­le van Hut­ton se kuns­werk dink. “Dui­sen­de men­se het aan hier­die pei­ling deel­ge­neem en so­wat 85% van re­spon­den­te het ge­sê dat dit hul­le grief,” sê So­li­da­ri­teit in ’n ver­kla­ring. “Hier­die kuns­werk saai ver­deeld­heid en in van­dag se tyd ver­dien dit dus geen­sins e­ni­ge uit­stal­ruim­te nie,” sê Ju­ran van den Hee­ver, So­li­da­ri­teit­woord­voer­der. “Kom ons bou al­mal saam aan die din­ge wat werk­lik be­lang­rik is in ons land: be­ter on­der­wys, pro­duk­tie­we werk­plek­ke en vei­li­ge ge­meen­skap­pe,” sê Van den Hee­ver.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.