Hoe ge­beur dit?

Beeld - - Voorblad - – Ma­rie­tie Louw­Car­stens

Gas sal die suur­stof uit ’n be­knop­te ruim­te, soos die tent, druk, sê Wer­ner Ver­maak van ER24­nood­diens­te.

Cor­nel Bek­ker (18) en Ray­mond O­li­vier (18) het ’n gas­ver­war­mer in hul tent by die Berg­sig Trout Farm ge­bruik.

Gas is swaar en sak af en het die seuns, wat op dun spons­ma­tras­se ge­slaap het, ver­moe­de­lik oor­val.

“Dit ge­beur baie vin­nig dat gas­walms ‘n mens oor­val. Teen die tyd dat ie­mand die gas ruik, is dit al dik­wels te laat om e­nig­iets te doen.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.