Wat as hul­le nie op­daag?

Beeld - - Voorblad -

Beeld ver­neem van ’n bron dat die ko­mi­tee vol­gen­de week ver­ga­der waar die par­le­ment se regs­diens­te dui­de­li­ke rig­ly­ne sal gee oor of ge­tui­es wat die uit­no­di­gings­brief ig­no­reer, ge­dag­vaar sal kan word om te ge­tuig en of pri­va­te in­di­vi­due, soos die Gup­tas en Du­du­za­ne Zu­ma se pro­ku­reurs, aan die ver­rig­tin­ge sal kan deel­neem of nie. Daar is dus nog nie dui­de­lik­heid of hul­le wel ge­dag­vaar sal word nie om­dat die par­le­ment se pro­ku­reurs die ko­mi­tee daar­oor sal lei. Word hul­le wel ge­dag­vaar en hul­le daag nie op nie of wei­er om vrae te be­ant­woord, kom straf­reg­te­li­ke ver­vol­ging ter spra­ke, word ver­staan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.