KP se plan

Ke­vin droom nog om vir SA te speel

Beeld - - Voorblad -

Ke­vin Pie­ter­sen het nog nie die moont­lik­heid laat vaar om sy in­ter­na­si­o­na­le krie­ket­loop­baan saam met Suid­A­fri­ka te her­vat nie – selfs al sal hy am­per 40 wees wan­neer hy kwa­li­fi­seer.

Die 37­ja­ri­ge kol­wer sal in 2019 vir die Pro­te­as be­skik­baar wees, na­dat hy hom se­dert 2014 in die in­ter­na­si­o­na­le krie­ket­wil­der­nis be­vind.

“Jy praat van oor twee jaar se tyd. Sal ek? Wie weet? Ons sal moet wag en sien waar ek is,” sê Pie­ter­sen.

KP, soos hy al­ge­meen be­kend staan, het eer­gis­ter in sy te­rug­keer na En­gel­se krie­ket ’n 50­tal vir Sur­rey in die plaas­li­ke T20­li­ga ge­mo­ker.

“Ek gaan oor die vol­gen­de twee jaar baie krie­ket in Suid­A­fri­ka speel, so ons sal sien. Ek is lief vir kolf­werk. Ek ge­niet dit tans, maar ek is nou ’n ou man. Ek het my kuit be­seer en ek het nie veld­werk ge­doen nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.