Sy sal nie stil dood­gaan, sê K­ho­za

Beeld - - Nuus -

Die ANC-LP dr. Mak­ho­si K­ho­za sê sy sal nie “stil­weg sterf nie”.

Sy ont­vang doods­drei­ge­men­te, maar sy sê sy gaan nie haar kri­tiek op die par­ty en sy lei­ers laat vaar nie.

“Men­se wat my wil stil hê, het my as moei­lik­heid­ma­ker uit­ge­son­der.

“Om­dat ek op­staan vir dit waar­in ek glo, is ek van ui­ters swak dis­si­pli­ne be­skul­dig,” het K­ho­za gis­ter op Fa­ce­book ge­skryf.

K­ho­za, wat po­li­sie­be­sker­ming het, sê haar pro­vin­si­a­le uit­voe­ren­de ko­mi­tee in K­waZu­lu-Na­tal wil klag­te teen haar in­dien.

“Ek het pro­beer rus, maar dit is nie nou die tyd vir my om te ont­trek nie,” skryf sy.

“Hoe­wel baie van my ka­me­ra­de my on­der­steun, word ek nou ge­tei­ken deur som­mi­ge wat my van op­sto­king be­skul­dig. Hul­le het die kant ge­kies van die­ge­ne wat my en ons be­we­ging wil seer­maak en ons na­sie wil dood­maak.”

K­ho­za het in ’n vo­ri­ge Fa­ce­book­pla­sing die ANC en p­res. Ja­cob Zu­ma ge­kri­ti­seer.

Na­dat sy Dins­dag in die o­pen­baar ’n be­roep op Zu­ma ge­doen het om te be­dank, het die pro­vin­si­a­le ANC in K­waZu­lu-Na­tal Woens­dag ge­sê daar sal in­tern teen haar op­ge­tree word.

“Baie van ons ka­me­ra­de het in stil­te ge­sterf,” het sy gis­ter ge­skryf.

“Tog, hoe­kom moet ek? Hoe­kom moet my lyk ge­voeg word by dié van die­ge­ne wat on­skul­dig ge­sterf en daar­oor stil­ge­bly het? Baie van my ka­me­ra­de is dood ter­wyl hul­le stil­ge­bly het; baie van my ka­me­ra­de sal steeds in stil­te sterf (ver­al met De­sem­ber wat na­der kom).”

Die ANC ver­kies sy nu­we pre­si­dent in De­sem­ber en ver­skil­len­de fak­sies in die par­ty on­der­steun ver­skil­len­de kan­di­da­te vir dié pos.

“Hul­le kan nie ons al­mal dood­maak nie. Laat hul­le my maar e­ti­ket­teer, maar ek het klaar be­sluit: Ek sal nie stil­weg die nag bin­ne­gaan nie.”

K­ho­za wys daar­op dat sy nie die e­nig­ste ANC-LP is wat ge­vra het dat Zu­ma be­dank nie. Pra­vin Gord­han, oud­mi­nis­ter van fi­nan­sies, het on­langs soort­ge­ly­ke uit­spra­ke ge­maak.

K­ho­za sê sy kry steeds doods­drei­ge­men­te.

Sy voeg by sy wens Fi­ki­le M­ba­lu­la, mi­nis­ter van po­li­sie, sou sy stel­ling te­rug­trek dat die­ge­ne wat vol­gen­de maand ten guns­te van die mo­sie van wan­troue in Zu­ma gaan stem, “self­moord­bom­aan­val­lers” is.

L­le­wel­lyn P­rin­ce be­rig T­ho­ko­za­ni Mag­wa­za, voor­ma­li­ge uit­voe­ren­de hoof van die Suid-A­fri­kaan­se a­gent­skap vir maat­skap­li­ke se­ker­heid (Sas­sa), het ook die laas­te tyd doods­drei­ge­men­te ont­vang. Mag­wa­za het in­tus­sen be­dank. Raads­lid T­ho­za­ma N­jo­be, spea­ker van die Ray­mond Mhla­ba-mu­ni­si­pa­li­teit, is vroe­ër van­dees­week ver­moor.

Dit was een van tal­le moor­de in die laas­te paar maan­de van amp­te­na­re in plaas­li­ke re­ge­rings.

Ver­le­de week is drie ANC-raads­le­de ook in die U­m­zim­ku­lu-mu­ni­si­pa­li­teit in K­waZu­lu-Na­tal ge­skiet. Een van die drie is Sin­diso Ma­ga­qa, wat die ANC-jeug­li­ga se se­kre­ta­ris-ge­ne­raal was in die tyd toe Ju­li­us Ma­le­ma nog pre­si­dent was

Car­ryn­Ann Nel be­rig die Suid-A­fri­kaan­se Ver­e­ni­ging van Plaas­li­ke Re­ge­rings (Sal­ga) het Woens­dag die toe­na­me in moor­de op raads­le­de op sy na­si­o­na­le uit­voe­ren­de ko­mi­tee se ver­ga­de­ring in E­kur­hu­le­ni be­spreek en sê ge­sprek­ke moet ge­voer word oor op­los­sings.

N­jo­be (46) het Maan­dag­aand in ver­moe­de­lik ’n voor­af­be­plan­de aan­val by ’n krui­sing in Ne­w­town in die Oos-Kaap in ’n koe­ël­re­ën ge­sterf.

Kapt. K­ha­ya Ton­je­ni, pro­vin­si­a­le po­li­sie­woord­voer­der, sê die on­der­soek duur voort, be­rig No­lan Ven­ter.

“Daar is nog geen nu­we in­lig­ting nie.”

Dr. Mak­ho­si K­ho­za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.