Van Oostrum sing in pro­duk­sie

Beeld - - Nuus -

as El­len Or­ford in Ben­ja­min B­rit­ten se Pe­ter G­ri­mes in Wies­ba­den te sien.

Ook in Der fliegende Holländer is die Aus­tra­lie­se te­noor Sa­mu­el Sak­ker as E­rik en die A­me­ri­kaan­se bas G­re­go­ry Frank as Da­land, Sen­ta se pa.

Kaap­stad O­pe­ra se Luk­ha­nyo Moy­a­ke ver­tolk die rol van S­teu­er­mann. Dit is sy eer­ste rol na­dat hy teen 19 an­der san­gers vir die ti­tel van die BBC Car­diff Sin­ger of the Wor­ld mee­ge­ding het. Dis deur die mez­zo­so­praan Ca­tri­o­na Mo­ri­son van S­kot­land ge­wen.

Vi­o­li­na An­gue­lov en Nonhlanhla Yen­de deel die rol van Ma­ry. Die o­pe­ra­koor van 52 le­de is ook op die ver­hoog en die di­ri­gent van die Kaap­stad­se Fil­har­mo­nie­se Or­kes is Tim Mur­ray.

Be­spreek by Com­pu­tic­ket.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.