Te­rug in haar ge­boor­te­land

Beeld - - Nuus -

Plaas­li­ke ge­ho­re kry eers­daags die ge­leent­heid om een van Suid-A­fri­ka se trot­se uit­voer­kuns­te­naars op die ver­hoog in Kaap­stad te sien.

Jo­han­ni van Oostrum is in Au­gus­tus in die pro­duk­sie Der fliegende Holländer te sien. Sy ver­tolk die rol van Sen­ta en ver­vang die S­weed­se so­praan E­li­sa­bet S­trid, wat weens on­voor­sie­ne om­stan­dig­he­de moes ont­trek.

Van Oostrum het ver­le­de jaar die eer­ste keer dié rol in die T­he­a­ter Hei­del­berg in Duits­land ge­sing en dit la­ter in O­per Bonn her­haal.

Dis die eer­ste keer in 17 jaar dat ’n o­pe­ra van Wag­ner deur die Kaap­stad O­pe­ra op die plan­ke ge­bring word. Die vo­ri­ge een was Tann­häu­ser in 2000. Der fliegende Holländer word van 17 tot 26 Au­gus­tus op­ge­voer.

Mat­thew Wild, Kaap­stad O­pe­ra se ar­tis­tie­ke di­rek­teur, sê in ’n me­di­a­ver­kla­ring Sen­ta is die i­de­a­le rol vir die so­praan om haar de­buut saam met Kaap­stad O­pe­ra te maak.

Dis ook vir plaas­li­ke ge­ho­re iets om na uit te sien om haar in haar ge­boor­te­land op die ver­hoog te sien.

Van Oostrum het in die in­ter­na­si­o­na­le kol­lig ge­kom toe sy in 2012 op kort ken­nis­ge­wing die rol van die Mar­schal­lin (vrou van die veld­maar­skalk) in S­trauss se Der Ro­sen­ka­va­lier vir die Ne­der­land­se Na­si­o­na­le O­pera­ge­sel­skap in Am­ster­dam oor­ge­neem het. Hier­na het sy ver­skeie rol­le in o­pe­ras van Mo­zart, Wag­ner en S­trauss ver­tolk.

In die af­ge­lo­pe 2016-’17-sei­soen het Van Oostrum as Eva in Wag­ner se Die Meis­ter­sin­ger von N­ürn­berg in Ber­lyn, as gra­vin Al­ma­vi­va in Mo­zart se Le noz­ze di Fi­ga­ro in M­ün­chen en

Jo­han­ni van Oostrum

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.