Hy is maar net 11 jaar oud, maar Vi­an Sing­le­ton was al op me­ni­ge ver­hoog oor die he­le land heen saam met van die groot­ste na­me – soos nou met S­ha­leen Sur­tieRi­chards in die ver­hoog­stuk Fie­la se kind. het met hom ge­sels.

Teré­sa Coet­zee

Beeld - - Vrydag -

Toe ’n goeie fa­mi­lie­vriend vir An­tho­ny en Ri­ët­te Sing­le­ton laat weet het dat Le­fra-pro­duk­sies ou­di­sies vir die ver­hoog­stuk Fie­la se kind hou en dat hul­le spe­si­fiek op soek is na ’n jong Ben­ja­min Ko­moe­tie, het hul­le on­mid­del­lik ge­weet hul seun, die 11-ja­ri­ge Vi­an, moet gaan vir die ou­di­sie. Want dié kind was nog al­tyd ’n klein “per­for­mer” wat nou maar een­maal net ge­mak­lik is op die ver­hoog.

Hy het in daar­die sta­di­um nie die sto­rie van Fie­la ge­ken nie en sy ou­ers het vir hom die oor­spronk­li­ke fliek op S­ho­w­max ge­wys.

“Na­dat ek die fliek ge­sien het, was ek baie op­ge­won­de om vir die ou­di­sie te gaan,” ver­tel Vi­an.

Hy noem mens baie or­dent­lik “tan­nie” en praat met groot re­spek van sy “Mam­ma” en “Pap­pa”.

“’n Week ná die ou­di­sie het ons die nuus ge­kry dat ek die rol ge­kry het, maar Pap­pa het dit heel­dag ge­heim ge­hou en my die aand eers ver­tel. Ek het in ons op­rit op- en af­ge­hard­loop van blyd­skap. Die re­pe­ti­sies het al die vol­gen­de Maan­dag be­gin.”

Van die be­gin af moes die Sing­le­ton-ge­sin fyn be­plan het om al­les in­ge­pas te kry, want skool het soos nor­maal­weg aan­ge­gaan en tus­sen­deur moes Vi­an deel wees van ’n groot toer­ge­sel­skap.

Soms het dit baie har­de werk ge­verg en hy moes ek­stra mooi op­let in die klas. Ge­luk­kig het sy on­der­wy­sers en klas­maats baie ge­help met klas­werk so­dat hy nooit werk­lik ag­ter­ge­raak het nie.

Sy rol as Ben­ja­min was nie sy eer­ste tree in die to­neel­wê­reld nie. Vi­an was baie ge­luk­kig om op ’n jong ou­der­dom al te­le­vi­sie-, fliek- en te­a­ter­werk te kon doen. Hy was in die te­le­vi­sie­ad­ver­ten­sie vir Sun­foil saam met die Pro­te­a­krie­ket­spe­lers, en het ook al klein rol­le­tjies ver­tolk in flieks soos My Fat­her’s War en ook Re­si­dent E­vil: The Fi­nal C­hap­ter. Hy het ’n aan­bie­ders­rol in die opvoedkundige te­le­vi­sie­reeks The E­pic Hangout op SABC2 ge­had en was selfs ’n ek­stra in Bin­ne­lan­ders en die fliek Vir die vo­ëls.

Hy ver­tel ook daar is iets groots waar­aan hy op die oom­blik werk, maar hy mag niks ver­der sê nie.

“Dis vir my be­lang­rik om goed te doen op skool en ek wil graag een­dag in­ge­ni­eurs­we­se gaan stu­deer,” sê hy.

Sak­ke vol geld

Op die vraag of hy al ’n paar rand in die bank het met al sy werk, lag hy maar net.

Die geld wat hy ge­maak het met ad­ver­ten­sies, rol­prent- en te­le­vi­sie­werk, spaar hy baie ge­trou om een­dag ver­der te gaan stu­deer.

Sy maats dink dis baie cool dat hy som­mer nou ook sy lyf ak­teur hou, maar hul­le be­han­del hom glad nie an­ders op die skool­ter­rein ge­du­ren­de pou­se nie. Dan is hy steeds maar net Vi­an.

Die waar­de­vol­ste les wat hy by die ver­hoog­ve­te­raan S­ha­leen Sur­tie-Ri­chards ge­leer het, is dat jy moet gló wat jy sê of speel. An­ders glo die an­der men­se dit nie.”

“Sy is baie kwaai as dit by haar werk kom,” sê Vi­an.

Soos met e­ni­ge an­der knaap van 11, suk­kel sy ma-hul­le om hom van die PlayS­ta­ti­on af te kry, maar hy is ook ’n a­von­tuur­lus­ti­ge man­ne­tjie wat hou van goed soos zi­pli­ne, berg­fiets­ry en pret­draw­we.

“Ek en my pap doen ek­stre­me vis­vang. Ons vang groot haaie, merk hul­le en laat hul­le dan weer vry. Hier by die huis vang ons kar­pe en ba­bers,” sê hy.

Vat so, ou gro­te! Be­ne­wens dat hy baie tuis is op die ver­hoog, is Vi­an Sing­le­ton ook ’n kra­ni­ge vis­ser­man. Hier is hy met ’n skerp­tand­ba­ber van 15 kg wat hy in die Vaal­dam ge­vang het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.