Ou­ten­tie­ke In­die­se cui­si­ne vir smul­pa­pe

Beeld - - Vrydag - Coet­zee – Teré­sa

As dit kom by In­die­se cui­si­ne, is ek maar taam­lik kies­keu­rig en sel­de of ooit sal ek uit vrye wil kies om by ’n In­die­se re­stau­rant te gaan eet.

Maar my on­lang­se be­soek aan die In­die­se re­stau­rant As­ho­ka by die ca­si­no in die splin­ter­nu­we Men­lyn Mai­ne, het my so ’n bie­tjie van me­ning laat ver­an­der.

Dié re­stau­rant is be­slis ’n be­soek werd en waar die nu­we per­seel te­kort­skiet aan at­mos­feer en am­bi­an­ce, ver­goed die kos be­slis daar­voor.

Met ons be­soek was die re­stau­rant let­ter­lik nog net ’n paar dae oud en dit het be­slis nog nie daar­die in­ge­leef­de at­mos­feer waar jy die sto­ries wat die plek ver­tel, son­der woor­de kan lees nie.

Maar die kos was heer­lik en ek re­ken As­ho­ka is een van die bes­te In­die­se re­stau­ran­te in hier­die om­ge­wing.

As voor­ge­reg is twee bor­de hap­pies be­dien.

Vir die ve­ge­ta­ri­ërs was daar ge­meng­de-groen­te-tik­ki, pa­neer tik­ka en mi­ni-Pun­ja­bi­sa­moe­sas. Die sa­moe­sas se kor­sie is ab­so­luut heer­lik – dik­ke­rig en kra­ke­rig son­der om o­lie­rig te proe.

Vir die vleis­e­ters was daar ’n t­wee­de bord voor­ge­reg­hap­pies – met hoen­der-ma­lai-tik­ka, lam-sheekh-ke­bab en hoen­der­sa­moe­sas. Weer eens het ons ge­smul aan die sa­moe­sas.

Vir hoof­ge­reg was daar bot­ter­hoen­der­ker­rie, bot­ter-n­aan­brood en bas­ma­ti-rys, as­ook ’n lam-ro­gan josh met bot­tern­aan­brood en bas­ma­ti-rys. Vir die ve­ge­ta­ri­ërs is daar dhal makhni, mut­tar-sam­pi­oe­ne en bot­ter-n­aan­brood en bas­ma­ti-rys.

Die ker­rie van al drie ge­reg­te was ab­so­luut heer­lik geu­rig. Dit was glad nie te skerp of bran­de­rig nie, maar die geu­re het in jou mond ont­plof en dit was ver­al die hoen­der­ker­rie wat ek ge­niet het.

Vir na­ge­reg was daar wor­tel­sa­moe­sas en klap­per­room­ys en hoe­wel ek toe al baie ver­sa­dig was, was ek baie bly ek het die na­ge­reg pro­beer. Die wor­tel is ’n soet, jel­lie­ag­ti­ge vul­sel en dit werk ver­ba­send goed saam met die sa­moe­sa en die room­ys.

Fo­to:s TERÉ­SA COET­ZEE

Die ve­ge­ta­rie­se bord as voor­ge­reg. Links on­der: Die bot­ter­hoen­der­ker­rie as hoof­ge­reg. Regs on­der: Vir na­ge­reg is wor­tel­sa­moe­sas met ’n bol­le­tjie klap­per­room­ys be­dien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.