Taal is in gro­ter prent­jie on­be­lang­rik

Beeld - - Kommentaar -

Ger­hard van der Lin­de, P­re­to­ria

Hier is my by­drae tot die taal­stryd – my ne­ge ge­booie wat A­fri­kaans kan red.

Die Grond­wet wil al­les wees vir al­mal, maar as jy dink dit gaan jou taal­reg­te be­skerm, leef jy in fee­tjie­land;

Ont­hou dat nie-A­fri­kaans­spre­kers dik­wels nie ’n an­der keu­se het as om na

’n his­to­ries A­fri­kaans­ta­li­ge kam­pus te gaan nie.

Maak vre­de daar­mee dat hul­le ge­ak­kom­mo­deer sal word, al is dit ten kos­te van “die taal”;

Daar is blyk­baar iets soos “Boer­kin­ders”. Wat dit is, weet ek nie, maar as ie­mand dié e­ti­ket om jou nek hang, het jy moei­lik­heid;

Geen in­ge­lig­te per­soon sal dink dat die taal van Bach en Goethe vir al­tyd ge­kon­ta­mi­neer is om­dat dit ook die taal van Goeb­bels en kie was nie. Maar ont­hou dat A­fri­kaans steeds be­stem­pel word as “die taal van a­part­heids­on­der­druk­king”; Dus: Ken jou plek.

Dis in elk ge­val ver­me­tel om te dink dat taal be­lang­rik is te mid­de van al die ar­moe­de en el­len­de en moord en dood­slag in die land;

A­fri­kaans het nie vy­an­de nie, al lyk dit of som­mi­ge A­fri­kaans­ta­li­ges die taal se groot­ste vy­an­de is;

Al lyk dit of som­mi­ge A­fri­ka­ners die toe­koms van die taal wil on­der­gra­we, aan­vaar dat hul­le eint­lik goeie be­doe­lings het;

Moe­nie jou te veel steur aan men­se wat hoog op­gee oor hul­le lief­de vir A­fri­kaans nie. Dis dalk net ’n ge­val van the la­dy pro­tes­ts too much en hul da­de ver­tel ’n an­der sto­rie; en

Spel kor­rek en moe­nie jou taal meng nie.

A­fri­kaans al­weer op die swart­bord.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.