Land be­ter ná An­gus­dag

Beeld - - Kommentaar - Hen­drik Ven­ter, Pot­chef­stroom

Op 22 A­pril het on­ge­veer 1 mil­joen men­se na­by Bloem­fon­tein saam­ge­trek vir ’n ge­beds­by­een­koms on­der lei­ding van An­gus Bu­chan.

Die hoof­te­ma was om te bid vir ons land en die re­ge­ring. Dis nou drie maan­de la­ter, ’n tyd waar­in daar ’n baie dui­de­lik waar­neem­ba­re ver­snel­ling was in die tem­po waar­in on­ge­reg­tig­heid aan die lig ge­kom het. Dink maar aan die o­pen­baar­ma­king van on­ge­reg­tig­he­de soos staat­skaping en kor­rup­sie in staats- en se­mi­staats­in­stel­lings. Daar is ook po­li­ti­ci en men­se wat saak maak wat dui­de­lik in die o­pen­baar stand­punt in­neem en be­reid is om die ge­vol­ge vir hul dap­per­heid te dra.

Die He­re ver­hoor ge­be­de waar men­se in op­regt­heid tot Hom roep. Ons moet ont­hou om aan Hom die eer te gee wat Hom toe­kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.