Kies die bes­te, dit sal SA trots maak

Beeld - - Kommentaar - Jo­han, Pot­chef­stroom

Mar­tin (17.07), Pol­lock skuld nie­mand op aar­de ’n ver­sko­ning nie.

Nie­mand wil of sal ’n ge­kleur­de spe­ler mis­kyk as hy bril­jant is nie.

Glo my, daar is bril­jan­te ge­kleur­de spe­lers in ons sport, maar daar is ook spe­lers in se­ke­re span­ne net om­dat hul­le ge­kleurd is. Is hul­le mid­del­ma­tig? Ja.

Eers as Suid-A­fri­ka elk­een na sy ver­moë kies, sal ons weer ’n trot­se land kan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.