Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Moet niks uit self­sug of eer­sug doen nie, maar in ne­de­rig­heid moet die een die an­der ho­ër ag as hom­self. Jul­le moe­nie net elk­een aan sy eie be­lan­ge dink nie, maar ook aan dié van an­der. – Fil. 2:3,4

Wie ne­de­rig is, dien die He­re en ont­vang ryk­dom, eer en le­we. – Spr. 22:4

Self­ver­hef­fing bring ver­ne­de­ring; wie ne­de­rig is, het wys­heid. – Spr. 11:2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.