Los ba­tes op­ge­veil

Beeld - - Veilings -

Van’s Aucti­o­neers hou vroeg in Au­gus­tus ’n li­kwi­da­sie­vei­ling met ’n wye ver­skei­den­heid van los ba­tes.

Die ba­tes sluit in voer­tuie, sleep­wa­ens, huis­hou­de­li­ke meu­bels, kom­buis­kas­te, kan­toor­meu­bels, re­ke­naars, spy­se­nie­rings­toe­rus­ting, hout­werk­ma­sji­ne­rie en nog ve­le meer.

Die vei­ling is i­de­aal vir die­ge­ne wat by­ko­men­de toe­rus­ting vir be­staan­de on­der­ne­mings wil aan­skaf, as­ook vir die­ge­ne wat ’n nu­we on­der­ne­ming op die been wil bring.

On­der die spy­se­nie­rings­toe­rus­ting tel ’n gas­stoof met twee bran­ders, ’n on­der­toon­ban­k­ys­kas, ’n in­dus­tri­ë­le skot­tel­goed­was­ser, kis­vries­kas­te, ta­fels, stoe­le en staal­rak­ke.

’n Mag­dom huis­hou­de­li­ke en kan­toor­meu­bels en toe­rus­ting sluit in li­as­seer­ka­bi­net­te, boek­rak­ke, kan­toor­stoe­le, skan­deer­ma­sjie­ne, mi­kro­golf­oon­de, oon­de en kom­buis­was­bak­ke.

’n Ver­skei­den­heid van voer­tuie kom ook on­der die ha­mer, in­slui­tend ’n 2005 Toyo­ta Dy­n­a­vrag­mo­tor, ’n tien­ton­sleep­wa, ’n 2014 Hyun­dai H1-mo­tor, ’n 2003 Toyo­ta Con­dor en twee mo­tor­fiet­se.

Die vei­ling word op 3 Au­gus­tus 10:30 by The Yard in B­reed­straat, Mon­ta­na, ge­hou. Die i­tems kan die dag voor die vei­ling be­sig­tig word.

Vir meer in­lig­ting, kon­tak Van’s Aucti­o­neers by

086 111 8267 of be­soek die af­sla­er se web­werf by www.van­saucti­o­neers.co.za.

Een van die meu­bel­stuk­ke wat op 3 Au­gus­tus ver­koop word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.