1ste vrou blaas

Beeld - - Sport - T­heron (fo­to) Ai­mee Ba­rett­

Die skeids­reg­ter

het van­dees­week ge­skie­de­nis ge­maak toe sy die eer­ste vrou ge­word het wat as skeids­reg­ter in ’n o.18­Cra­ven­week­wed­stryd op­tree.

Sy was die bla­ser in die OP se se­ge oor die Blou Bul­le. Sy het vroe­ër van­jaar ook ge­skie­de­nis ge­maak toe sy ’n se­ni­or wed­stryd vir mans, ’n Var­si­tyskild­stryd, han­teer het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.