Bly M­cKai­ser is op vin­gers ge­tik

Beeld - - Kommentaar -

Sa­rel My­burgh, P­re­to­ria­Tui­ne Die Uit­saai­klag­te­kom­mis­sie se be­vin­ding oor Eu­se­bi­us M­cKai­ser van Talk Ra­dio 702 in die ge­sprek oor FW de K­lerk is ver­bly­dend (20.07).

Ek het na die on­der­houd ge­luis­ter en het ook ge­dink M­cKai­ser oor­skry re­de­li­ke gren­se as on­der­houd­voer­der. Dit was dui­de­lik dat hy sy stand­punt oor De K­lerk in luis­te­raars se ke­le wou af­druk.

M­cKai­ser is on­ge­twy­feld ’n for­mi­da­be­le on­der­houd­voer­der. As jy hom wil pak, moet jy jou fei­te ag­ter­me­kaar hê.

Hy ma­tig hom wel soms die reg aan om die vo­ri­ge be­de­ling baie fel te kri­ti­seer.

Ek is bly dat hy op die vin­gers ge­tik is. Dit sal ver­se­ker dat hy sy woor­de in die toe­koms tel.

Mis­kien moet ’n mens ook sê dat Da­ve S­te­ward se ar­gu­ment lomp voor­ge­kom het. Hy het dui­de­lik op die in­ge­wing van die oom­blik ge­bel.

Ek hou daar­van as ’n ge­spreks­lei­er net die stand­pun­te van in­bel­lers uit­klaar so­dat luis­te­raars ’n in­ge­lig­te be­sluit oor die on­der­houd kan neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.