SA se hok­kie­vroue kwa­li­fi­seer vir WB­toer­nooi

Beeld - - Sport -

Die Suid­A­fri­kaan­se vroue­hok­kie­span het met sy t­wee­de se­ge in die Wê­reld­li­ga­half­eind­toer­nooi gis­ter by Wits vir die Wê­reld­be­ker­toer­nooi ge­kwa­li­fi­seer.

Die feit dat hy Ier­land met 3­0 ge­klop het, het mee­ge­bring dat hy nie meer swak­ker as ses­de in die Wê­reld­li­ga­half­eind­toer­nooi kan eindig nie. Dit het hom ’n plek in vol­gen­de jaar se WB­toer­nooi in Lon­den be­sorg, on­ge­ag of hy mô­re in die laas­te wed­stryd teen Ja­pan vyf­de of ses­de eindig.

Li­sa­Ma­rie Deet­lefs het in die 23ste mi­nuut ’n straf­hoek af­ge­rond.

Die Pro­te­as het rus­tyd steeds met 1­0 voor­ge­loop na­dat Ier­land se Roi­sin Up­ton die bal met ’n straf­doel­po­ging teen die reg­op­paal vas­ge­slaan het. Ber­na­det­te Cos­ton en Li­li­an du P­les­sis het die Pro­te­as se twee doe­le in die t­wee­de helf­te aan­ge­te­ken.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.